Tessa van Niekerk

Tessa van Niekerk Tessa van Niekerk Tessa van Niekerk

Ouderdom

18

Tuisdorp

Melkbosstrand

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Melkbosstrand, Melkbosstrand

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was geïnspireer om n eenvoudige, vroulike rok te maak waarop my jonger self trots sou wees. Ek weet al van kleins af dat ek 'n korset in my matriekafskeidrok wil hê, en dit was dus een van die eerste elemente wat ek geweet het daarin moes wees. Ek het geleer borduur vir n Ontwerp-skoolprojek vroeër die jaar, en my ma het vir my die idee gegee om hierdie nuwe tegniek ook te inkorporeer. Die groot romp was ook deur my jonger self geïnspireer, siende dat ek nog altyd baie van wye, vloeiende rompe en rokke hou waarin ek kan draai en dans.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media