Vinette Rutherford

Vinette Rutherford Vinette Rutherford Vinette Rutherford

Ouderdom

18

Tuisdorp

Hoedspruit

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Nelspruit

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Van die begin af was my idee net “BLING”! Ek is mal oor alles wat blink. ek het hierdie idee in my kop gehad dat as ek dans en die ligte skyn op my moet ek letterlik soos n dico bal lyk. Ek het dadelik verlief geraak op die rok en geweet ek wil iets hê wat uitstaan en ek vir altyd gaan onthou .

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media