Linka Visser

Linka Visser Linka Visser Linka Visser

Ouderdom

18

Tuisdorp

Pretoria

Skool en dorp/stad van skool

Die Hoërskool MenloPark

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het in my graad 11 jaar 'n matriekafskeid ekspo bygewoon en Johan Botha het 'n rooi en swart rok daar vertoon. Ek het onmiddelik van die rok en Johan se styl gehou. Die goue kleur se inspirasie het gekom van Prinses Catherine se goue rok wat sy by die openingsaand van No Time to Die (007) aangehad het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media