Elani Julius
Ouderdom
18
Tuisdorp
Sasolburg
Skool en dorp/stad van skool
Sasolburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou 'n rok met sagte neutrale kleur hê, wat mooi en elegant maar baie gemaklik is sodat ek lekker kon dans.
