Jessica Herne

Jessica Herne Jessica Herne Jessica Herne

Ouderdom

17

Tuisdorp

Krugersdorp

Skool en dorp/stad van skool

Hoerskool Noordheuwel

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my matriekafskeidrok was om iets anders en uniek te hê wat my persoonlikheid weerspieël. Ek wou ’n rok hê wat elegant en vroulik is, maar ook my speelse kant wys. Die sagte geel kleur het my dadelik opgeval, en ek was mal oor die romantiese, vloeiende lae tulle. Ek wou soos ’n prinses voel, maar steeds net myself wees.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media