Isabella van der Walt
Ouderdom
18
Tuisdorp
Krugerdorp
Skool en dorp/stad van skool
Hoerskool Monument, Krugersdorp
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Isabella is lief vir klassieke elegansie. Die matriekafskeid se tema was "Monnas Met Gala" so ` n klassieke maar indrukwekkende balrok het perfek by die geleentheid gepas. Isabella het 12 jaar lank uitgesien na die spesiale geleentheid so sy het besluit: gaan groot en voluit!
