Mieke Erasmus
Ouderdom
18
Tuisdorp
Riebeeckstad
Skool en dorp/stad van skool
Welkom Gimnasium Welkom
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die roosgoud kleur het my geinspireer omdat dit sagtheid en vroulikheid uitbeeld.Dit herinner my dat n mens nie altyd helder hoef te skyn om raakgesien te word nie.
