Joslin Boshoff
Ouderdom
18
Tuisdorp
Nelspruit
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Nelspruit
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het ñ rok op pintrest gesien waarvan die bokant van die rok vir my baie uiniek was en uitgestaan het . Die onderkant van die rok wou ek nog altyd baie layers gehad het om soos in die movies waar hulle met hul rokke in die rondte draai.
