Jean-Marie Swartz
Ouderdom
18
Tuisdorp
Polokwane
Skool en dorp/stad van skool
HTS Tom Naude Polokwane
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het nog altyd n prentjie in my kop gehad oor hoe my rok moet lyk en toe word daardie prentjie my droom rok.
