Anouk Viljoen
Ouderdom
18
Tuisdorp
Midstream
Skool en dorp/stad van skool
Midstream College Gauteng
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het n fiksasie op luiperdpatroon klere . Ek het nog altyd geweet dit gaan my matriek rok se materiaal/kleur wees. Luiperdpatroon is n simbool van krag, elegansie en mag. Die gelaagde organza-romp: die ruffles laat die rok beweeg en vloei, byna soos veerwerk of die golwende beweging van n luiperd . Die oop rug het ek op besluit want dit is modern. Die luiperd het my inspireer asgevolg van hulle selfvetroue en hulle moeitelose skoonheid. Die rok het my laat voel asof ek onstuitbaar laat voel.
