Samantha Orton

Samantha Orton Samantha Orton Samantha Orton

Ouderdom

18

Tuisdorp

Worcester

Skool en dorp/stad van skool

HTS Drostdy, Worcester

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok pas nie net by my persoonlikheid nie, maar ook by die pragtige omgewing waar ons woon. Die sagte groen kleur en fyn blaartjies en blomdetail het my dadelik laat dink aan die wingerde en natuurskoon van Worcester. Ek is mal oor hoe die rok se kleure en detail die mooi van ons omgewing weerspieël. Die vloeiende lae tule laat my ook dink aan iets uit ’n sprokie. Vir my is die rok die perfekte kombinasie van natuur, elegansie en ’n bietjie drama! Dit is nie net ’n mooi rok nie, maar ook iets wat my herinner aan die plek waar ek grootgeword het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media