Irma-Zahn Rossouw

Irma-Zahn Rossouw Irma-Zahn Rossouw Irma-Zahn Rossouw

Ouderdom

18

Tuisdorp

Theunissen

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Sentraal Bloemfontein

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie het van baie plekke af gekom,my liefde vir blomme,my liefde vir Cinderella se rok en dalk ook so bietjie scroll op pinterest.Ek het n rok gesoek wat romanties,elegant en sag lyk.n Rok wat gepas het by wie ek is as mens.My doel was nie om die mooiste of die mees dramatiese rok te hê nie,maar om n rok te hê wat by my persoonlikheid pas en wat my soos n prinses laat voel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media