Anke Cronje

Anke Cronje Anke Cronje Anke Cronje

Ouderdom

18

Tuisdorp

Louis Trichardt

Skool en dorp/stad van skool

Louis Trichardt

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Elke meisie wil soos 'n prinses voel by die bal, ek wou definitief sag & vroulik uitgebeeld word omdat my sport dikwels mense laat aannames maak oor hoe ek as persoon is. Luggeweer word dikwels gesien as baie manlik & ek wou net die teenoorgestelde daarvan uitbeeld, want ek hou van die vroulike dinge ook

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media