Chané Esterhuizen

Chané Esterhuizen Chané Esterhuizen Chané Esterhuizen

Ouderdom

18

Tuisdorp

Pretoria

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Montana, Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het eers 'n heel ander rok ingedagte gehad maar my ma het aanhou sê dat sy nie dink dis die kleur of styl vir my nie. Ons het gaan begin rokke soek en my rok was eerste rok wat ek aangepas het en ek het dadelik geweet ek is verlief op die rok. Dit was super stylvol en het my so elegant en mooi laat voel. En soos hulle sê luister vir jou ma...want dit was presies die kleur en die styl wat sy van die begin af aanbeveel het

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media