Sjarla Lundie
Ouderdom
17
Tuisdorp
Piet Retief
Skool en dorp/stad van skool
Hoerskool Piet Retief
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie was om myself uit te daag om buite my gemaksone te tree, my onsekerhede opsy te skuif en 'n rok te dra waarin ek vry, selfversekerd en soos Sjarla kon voel. 'n Weergawe van myself waarvan ek nog altyd gedroom het. Elegant. Stylvol. Myself.
