Lana Dekker
Ouderdom
18
Tuisdorp
Vanderbijlpark
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Transvalia, Vanderbijlpark
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Blou is my gunsteling kleur, so dit was natuurlik n moet, en dan verder wou ek iets hê wat sprankelend is, daarom het ek gagaan met die kristalsgtige detail wat effens die lig weerkaats.
Die romp weerspieël die natuurskoon van n waterval, een van God se mooiste skeppings, soveel krag, maar steeds so kalmerend en mooi!
