Zulandri Van Niekerk
Ouderdom
18
Tuisdorp
Zeerust,Noord wes
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Zeerust , Zeerust
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou anders wees as almal ek wou nie net een kleur gehad het nie en toe besluit ek dat ek gaan doen met my rok wat ek graag wil doen sonder om te warrie wat ander dink.
