Sunelle de Bruyn

Sunelle de Bruyn Sunelle de Bruyn Sunelle de Bruyn

Ouderdom

18

Tuisdorp

Malmesbury

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Swartland; Malmesbury

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

n Geel rok was nog altyd my droom, waarskynlik omdat Belle van Beauty and Beast my gunsteling Disney prinses was. Ek wou hê my rok moes weerspieël wie ek is. Die kleur, wat my persoonlikheid verteenwoordig, die snit wat my lyf komplementeer en die besonderhede wat alles bymekaar gebring het, was die perfekte kombinasie om die prentjie in my kop n realiteit te maak.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media