Danay van der Merwe
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Toe ek opsoek was na n matriekafskeid rok het ek net een voorwaarde gehad, dat my rok moes pas by die hangertjie wat ek wou dra. Daardie hangertjie was n geskenk van my oupa af aan my ouma vir haar matriekafskeid in 1973. Ek het die hangertjie vir die Wedding Bells Boutique span gewys en hulle het dadelik vir my rokke gebring. Dis toe die rooi rok my oog gevang het.
