Maret Leimecke
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bethlehem
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Witteberg/Bethlehem
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my matriekafskeidrok was om iets elegant te dra wat my persoonlike styl weerspieël. ń Rok wat my spesiaal en gemaklik laat voel op so ń besonderse aand.
