Leone Nel

Leone Nel Leone Nel Leone Nel

Ouderdom

17

Tuisdorp

Parys

Skool en dorp/stad van skool

Parys

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie was om 'n rok te kies wat elegant, uniek en tydloos is. Ek wou iets hê waarin ek gemaklik en selfversekerd voel. Die ligblou kleur en die blink materiaal het my aandag getrek omdat die ligblou by my oë pas en my gunsteling kleur is asook die materiaal sag, mooi en spesiaal lyk.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media