Jessica Putter
Ouderdom
17
Tuisdorp
Modimolle
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Nylstroom
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Valle is baie besig en deurmekaar partykeer soos ek
Wild en besig
Moes vir my by die perde pas want die perde en veld is my ding
