Elzaan Erasmus
Ouderdom
18
Tuisdorp
Krugersdorp
Skool en dorp/stad van skool
Little Angels Academy Carletonville
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is mal oor die natuur en wou graag eendag 'n natuurlewebioloog geword het en die rok het my dadelik die gevoel van natuur gegee. Ek is egter met retinale dystrofie gediagnoseer in 2022 en ek het soveel van my sig verloor dat ek bykans heeltemal blind is maar die rok het my altyd bygebly. Ek het hierdie rok op pinterest gesien 2 jaar gelede en die detail vasgepen in my brein.
