Nadia Nel
Ouderdom
18
Tuisdorp
Kempton Park
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Kempton Park in Kempton Park
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het nie eintlik n spesifieke styl ingedagte gehad nie
My Pinterest inspirasie blad was oortrek met verskillende style, kleure en idees
Dit was liefde met die eerste oogopslag toe ek die rok aanpas
