Natalie Potgieter

Natalie Potgieter Natalie Potgieter Natalie Potgieter

Ouderdom

18

Tuisdorp

Bloemfontein

Skool en dorp/stad van skool

Bloemfontein

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Aanvanklik het ek gedink om 'n sagte blommerok te kies, maar ná 'n lang soektog na iets wat regtig my hart bly gemaak het, het ek besef ek moet my benadering verander. Ek het begin nadink oor die indruk en die merk wat ek wou agterlaat, en my gedagtes het gegaan na al die inspirerende vroue in my familie.
​Hulle het almal 'n besondere liefde vir luiperdpatroon, en vir my beliggaam dit hul innerlike krag, selfvertroue en die moed om nooit bang te wees om uit te staan nie. Hierdie rok is dus 'n huldeblyk aan hul sterkte en die pragtige spoor wat hulle in my lewe trap.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media