Gabrielle Reddley
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bapsfontein
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Garsfontein Pretoria Oos
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Om eerlik te wees het ek geen idee gehad watse tiepe rok ek graag wou dra op my groot aand nie. Ek het besluit om rokke te gaan aanpas en ek het dadelik verlief geword op die rok. Dit het perfek gepas asof die rok vir my gemaak was en sy helder kleurige blomme was super uniek gewees. Ek het net daar en dan besluit dat dit my rok is.
