Robyn
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie kom van old Hollywood glam en Met Gala rokke oor die jare, Ek was veral geïnspireer deur die sparkle, dramatiese silhoeëtte en luxury details wat die rok ’n tydlose red-carpet look gee.
