Nickela van der Berg

Nickela van der Berg Nickela van der Berg Nickela van der Berg

Ouderdom

18

Tuisdorp

Leeudoringstad

Skool en dorp/stad van skool

Hoër Volkskool Potchefstroom

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My heel grootste inspirasie was eenvoudig om 100% myself te wees. Ek wou iets dra wat niemand anders sou waag nie — 'n statement-stuk wat my daardie onstuitbare selfvertroue gee die oomblik as ek instap. Kobus het my visie nie net verstaan nie, hy het dit lewe gegee op 'n manier wat my asem weggeslaan het. Dit was 'n rok waarin ek ongelooflik spesiaal, sterk en mooi gevoel het, en dit het hierdie groot mylpaal in my lewe net wéér onvergeetlik gemaak!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media