Johanka De Villiers
Ouderdom
18
Tuisdorp
Parys
Skool en dorp/stad van skool
Impaq Homeschooling
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het my rok gekies omdat dit anders was en by my persoonlikheid gepas het. Ek wou iets dra wat uitstaan, selfvertroue uitstraal en ’n statement maak. Dit was ’n waaghalsige keuse wat baie mense nie verwag het nie, maar juis daarom was dit vir my so spesiaal. Ek wou my eie styl hê en iets kies wat mense sou onthou.
