Kylie Johnay Daniels
Ouderdom
18 jaar oud
Tuisdorp
Eersterivier
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool De Kuilen, Kuilsrivier
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was my liefde vir pienk, sprokies en prinsesse. As my ouers se prinsessie wou ek hê my matriekrok moes my kinderdroom weerspieël. Ek wou ook hê my niggie se dogter, Iyeesha, moes my feetjie wees, want ek glo elke prinses se sprokie het ’n feetjie nodig.
