Isabella Steenkamp
Ouderdom
18
Tuisdorp
Stellenbosch
Skool en dorp/stad van skool
HMS Bloemhof, Stellenbosch
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeid rok is geïnspireer deur Natalie Portman se Dior Junon rok. Ek het die inspirasie vir die rok gekry in 2023 op vakansie in Parys, nadat ek met my oupa die Dior museum besoek het. Hy is ongelukkig oorlede voordat hy my droom rok kon sien.
