Chené Claassens
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bloemfontein
Skool en dorp/stad van skool
Oranje Meisieskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek dink elke meisie droom op 'n stadium daarvan om soos 'n prinses te voel, en vir my was matriekafskeid die perfekte geleentheid.
Ek wou hê my rok moes soos iets uit 'n sprokie voel. Ek het nog altyd gedroom van my eie prinsesrok, en omdat pienk my gunstelingkleur is, was dit van die begin af my eerste keuse. Ek wou vir een aand my eie sprokiesverhaal uitleef en soos 'n regte prinses voel.💗
