Nina Chadinha
Ouderdom
18
Tuisdorp
Rustenburg
Skool en dorp/stad van skool
Bergsig Akademie in Rustenburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het nie noodwendig ’n spesifieke inspirasie vir my rok gehad nie. Ons het eers die materiaal gekies en daarna verskillende rokontwerpe as inspirasie gebruik. Deur elemente van verskillende rokke te kombineer en dit by die materiaal aan te pas, het ons stap vir stap ’n unieke ontwerp geskep.
