Emma White

Emma White Emma White Emma White

Ouderdom

18

Tuisdorp

Durbanville

Skool en dorp/stad van skool

Durbanville High School

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het eerlikwaar geen spesifieke inspirasie vir my rok gehad nie. Ek het geweet ek soek nie iets wat te eksoties is nie, maar wel iets wat meer aan die elegante kant lê.
Iets wat ek wel geweet het, is dat ek 'n swart rok soek, maar so bietjie meer as nét swart. Ek het 'n gemaklike rok gesoek waarin ek kan dans en beweeg. 'n Rok wat "classy" is en wat blink onder die ligte.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media