Marisa Marx
Ouderdom
17
Tuisdorp
Rustenburg
Skool en dorp/stad van skool
Bergsig Akademie - Rustenburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir die rok was om die groei van 'n meisie na 'n jong dame te simboliseer. Dit verteenwoordig my reis deur die lewe, die lesse wat ek geleer het en die persoon wat ek besig is om te word. Die matriekafskeid simboliseer vir my die afsluiting van een hoofstuk en die begin van 'n nuwe een, waar ek met selfvertroue, elegansie en opgewondenheid 'n nuwe bladsy in my lewensboek omslaan.
