Marina Du Plessis
Ouderdom
18
Tuisdorp
Johannesburg Kempton Park
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Kempton Park/ Kempton park
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My rok se inspirasie kom van my ma se matriekafskeidrok van 1998, veral die rooi kleur en blinkers. Ek het ook inspirasie by Belle van Beauty and the Beast gekry. Ek wou iets hê wat mooi en spesiaal is, maar ook iets waarin ek soos die beste weergawe van myself kon voel — selfversekerd, mooi en uniek. En wat my rok net meer uniek en vol liefde maak voel het is die feit dat my ma hom vir my gemaak het.
