Mihné Ferreira
Ouderdom
18
Tuisdorp
Empangeni
Skool en dorp/stad van skool
Pionier Hoërskool Vryheid
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Sedert ek hierdie rok in 2023 gesien het, het ek vasbeslote gevoel om presies hierdie een vir my matriekafskeid te dra.
Dit was 'n rok wat vir my uitgestaan het, die een waarna ek telkens teruggekeer het, en die een waarin ek myself kon voorstel op so 'n besonderse mylpaal.
