Beth Smith
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bloemfontein
Skool en dorp/stad van skool
Bloemfontein
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Beauty and the Beast al die pad!! Siende Belle nog altyd vir my ń inspirasie was met haar hardkoppigheid, vrye gees en die lus om net te lees en meer te leer!
Tussen Beauty and the Beast en my lewenslange liefde vir geel en alles wat dit simboliseer, het my droom matriekafskeidrok lewe gekry.💛
