Likhe Whitehead
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Die Hoërskool Menlopark, Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ons het inspirasie gekry vanaf vorige jare se matriekafskeidrokke. Ek wou 'n prinses gevoel in die rok gehad het sonder dat die rok te groot vertoon. Die valle bo het perfek aangesluit by die valle op die res van die rok. Ek wou 'n klassieke, stylvolle maar tog oorspronklike rok gehad het sonder glitter, krale en teveel verdere detail.
