Saskia Simpson
Ouderdom
18
Tuisdorp
Paarl
Skool en dorp/stad van skool
Paarl
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek self was my inspirasie. Ek is n introvert, ek is iemand wat nie hou van op die voorgrond wees nie, met die rok wou ek uitstaan en "bold" wees en ek wou bietjie my eie "boundaries push"Die rok het my MOOI laat voel. My keuse van die plek waar ek fotos geneem het moes my laat uitstaan, en wat beter as n landmerk in die Paarl, die Taalmonument. Ek het geweet die kontras en lyne en klip van die Taalmonument sou my rok laat uitstaan. Ek is hard buite, maar sag binne. En dis so baie van ons.
