Linmari Botha
Ouderdom
17 (amper 18! 😉)
Tuisdorp
Port Elizabeth
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Framesby
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was heel eenvoudig: van kleins af droom ek van ’n rok wat elegant, klassiek en natuurlik mooi is. Ek het geweet ek wou iets hê wat nie té girly is nie — eerder tydloos, stylvol en met ’n sagte sjampanjekleur en subtiele glitter wat net mooi skitter. ✨
Ek moes lyk soos myself....want fotos spreek in die siel.
