Gené Grobler
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Die Hoërskool Menlopark, Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het van die begin af presies geweet wat ek soek. Ek het verlede jaar ‘n ongelooflike rok gesien. Van toe af het ek geweet dat ek iets soortgelyk, maar tog met my eie oorspronklike idees soek. Ek het nie gedink dat ek my droom rok sal kry nie, daarom is hierdie rok vir my soos my eie klein wonderwerk.
