Ané Ter Haar
Ouderdom
18
Tuisdorp
Strand
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Strand, Strand
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Vandat ek die rok verlede jaar op Pinterest gesien het, het ek alles in my vermoë gedoen om die rok in die hande te kry.
