An-Euné Van Niekerk

An-Euné Van Niekerk An-Euné Van Niekerk An-Euné Van Niekerk

Ouderdom

17

Tuisdorp

Secunda

Skool en dorp/stad van skool

Ermelo

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is nie n eenvoudige persoon nie. Ek geniet uitgaande, flambojante kledingstukke asook kleurvolle nommertjies in my kas. Ek het geweet ek gaan nie iets eenvoudigs met selfvertroue kan dra nie
My inspirasie vir my rok was my eie persoonlikheid. “Outgoing”, borrelend en waaghalsig. Die koraalkleur is die kleur wat die beste by my gelaat pas en die uitspattige ruffles is my ekstroverte gees wat nie in 'n boksie pas nie. My ma sê altyd ek is 'n bietjie pronkerig, en sy is reg - ek is lief vir glans, kleur en styl. Elke laag van die rok is 'n laag van my - vry, vrolik en vol stelling. Sy is virseker my pronkerigste nommertjie nog ooit gewees.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media