Amy-Jane de Villiers

Amy-Jane de Villiers Amy-Jane de Villiers Amy-Jane de Villiers

Ouderdom

18

Tuisdorp

modimolle

Skool en dorp/stad van skool

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Toe ek die rok vir die eerste keer gesien het aanlyn, het ek geweet die is my rok.Die sagte valle en korset van die rok was vir my vroulik en elegant en het gedink dit sal baie gepas wees vir die geleentheid. Ek het veral van die elegante blou en wit kleur en vloei van die romp gehou.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media