Ananda Bekker

Ananda Bekker Ananda Bekker Ananda Bekker

Ouderdom

17

Tuisdorp

Capital Park, Pretoria

Skool en dorp/stad van skool

Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir die rok het ontstaan deur rokke wat ek op “Pinterest” gesien het. Ek was veral aangetrokke tot die elegante, vloeiende styl en die dramatiese sleep van die rokke. Ek het verskillende ontwerpe gekyk en toe besluit op ’n koraal-oranje kleur (burnt orange), omdat ek gevoel het dit is ’n unieke en warm kleur wat mooi by die ontwerp pas. Van daar af het ek die idees wat ek van verskillende rokke gekry het, gekombineer om ’n rok te skep wat by my persoonlike styl pas.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media