Marina van Niekerk

Marina van Niekerk Marina van Niekerk Marina van Niekerk

Ouderdom

17

Tuisdorp

Ermelo

Skool en dorp/stad van skool

Ermelo

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Mens blaai vir jare deur tydskrifte, soek op die internet. Die dag toe ek die rok sien het ek geweet... dit is wat ek wil hê. Thomas het na dit gekyk en vir my ʼn rok ontwerp wat beter by my pas. Die moue moes bly!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media