Megan Potgieter
Ouderdom
18
Tuisdorp
Emalahleni
Skool en dorp/stad van skool
Hoër Tegniese Skool Emalahleni
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Wynrooi was nog altyd vir my 'n kleur van grasie, krag en passie en die meermin-silhoeët is 'n viering van struktuur wat in 'n perfekte harmonie saamwerk. Dit is waarna ek opsoek was vir my Matriekafskeidrok.
Toe ek besluit het op die rok het ek 'n storie gesien, 'n oomblik in tyd om regop te staan en te vier wie ek is met die wete dat ek die meesterstuk is en die rok die raamwerk.
