Elrie Henning

Elrie Henning Elrie Henning Elrie Henning

Ouderdom

18

Tuisdorp

Cradock Oos-Kaap

Skool en dorp/stad van skool

Oranje Meisieskool, Bloemfontein

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets uniek hê wat my persoonlikheid weerspieël en waarin ek gemaklik en selfversekerd kon voel en hierdie rok het presies daardie gevoel vir my gegee. My ma en suster was mal oor my idee en dit het my geinspireer om voort te gaan met die maak van die rok.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media