Kaylen van zyl

Kaylen van zyl Kaylen van zyl Kaylen van zyl

Ouderdom

18

Tuisdorp

Klerksdorp

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Wesvalia Klelsdorp

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Van kleins af was die reënboog vir my iets besonders. Ek het reeds vroeg, toe ek nog maar ’n klein dogtertjie was, gesê: “Die reënboog is ’n belofte van God.”

In Genesis 9:13 sê God: “My boog het Ek in die wolke gestel as ’n teken van My verbond.”

En toe ek omtrent Graad 8 was, het ek al gesê dat ek eendag my matriekafskeidrok soos ’n reënboog wil hê. Vandag, jare later, het daardie droom waar geword. 🤍

My rok is daarom soveel meer as net ’n rok — dit is ’n simboliese herinnering aan God se belofte, Sy trou en Sy plan met my lewe. 🌈✨

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media